Nóg 'n Spele-atleet toets positief

2010-10-12 14:07
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi - Die president van die Statebondspele, Mike Fennel, het Dinsdag bekend gemaak dat 'n tweede atleet in Nieu-Delhi positief getoets is vir 'n verbode middel.

Die hekkies-atleet Samuel Okon van Nigerië, wat sesde geëindig het in die 110m-finaal, het positief getoets vir die verbode middel methylhexanamine, het Fennel aangekondig.

Maandag is bekend gemaak dat Nigerië se Osayemi Oludamola, wenner van die 100m vir vroue, positief getoets is vir dieselfde verbode middel.

"Ons het nou sowat 1,200 opkikkertoetse uitgevoer en ongelukkig moet ek julle meedeel dat nog 'n atleet positief getoets is," het Fennel tydens 'n perskonferensie gesê.

Hy  het bygevoeg dat 'n voorlopige verhoor Dinsdagmiddag sal plaasvind, maar dat Okon nie gevra het om sy B-monster te laat toets nie.

Die Spele se president het gesê dat sy span met die Nigeriese afvaardiging oor dié kwessie sal gesels en dat hy "tevrede is dat die saak baie ernstig opgeneem word".
 
Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,995.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2005
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.