Nadal se Rafa Slam-droom verpletter

2011-01-26 14:17
Tweets Share Share line Print

Melbourne - Rafael Nadal se droom om vier Grand Slam-titels in een jaar te wen, is in skerwe nadat hy Woensdag in die kwarteindronde van die Australiese Ope deur sy landgenoot en goeie vriend David Ferrer uitgeskakel is.

Ferrer het die kragmeting met 6-4, 6-2 en 6-3 gewen.

Die sewende gekeurde Spanjaard sal Andy Murray van Brittanje in Vrydag se halfeindstryd ontmoet.

Nadal het las van 'n besering gehad toe hy sy dyspier tydens die tweede pot van die eerste stel seergemaak het.

Daarna moes die wêreld se beste mansspeler deurgaans mediese behandeling ontvang.

Dit is Ferrer se tweede verskyning in 'n Grand Slam-halfeindstryd. Hy het ook in 2007 die laaste agt van die Amerikaanse Ope gehaal.

"Dit was glad nie maklik nie. Rafael is 'n ware heer én ons is vriende," het Ferrer gesê. (Nadal het uit respek vir sy vriend die wedstryd voltooi eerder as om Ferrer die oorwinning weens 'n ontrekking te gee.)

"Hy het in die eerste stel al seergekry. Maar ek het net aanhou bly speel," het Ferrer bygevoeg.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24



Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,995.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2005
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.