Nadal dalk reg vir VSA-Ope

2009-08-26 08:35
Tweets Share Share line Print

Madrid – Rafael Nadal se herstel van seningontsteking in albei sy knieë maak soveel vordering dat hy dalk aan die VSA-Ope kan deelneem.

Só meen Anthony Luke, ’n kenner op die gebied van sportbeserings aan die Universiteit van Kalifornië.

Die Spaanse tennisspeler het in Junie gesê hy het vir nege maande met pyn in sy knieë gespeel het en vir tien weke buite aksie was voor hy vandeesmaand aan die Montreal Masters-toernooi deelgeneem het.

Hy het Saterdag tydens die Cincinnati Masters in die semi-finaal teen Novak Djokovic verloor.

Nadal sê die pyn is weg en hy sê die uitslag was beter as wat hy verwag het.

“Nadal is jonk so sy kanse is groot om te herstel,” het  Luke gesê.

“Hy is definitief kompeterend, wat ’n goeie teken is. Ek dink hy staan ’n kans om sy beste by die VSA-Ope  te wees. Sy ritme en vertonings sal aanhou om te verbeter solank sy knie nie enige terugslae gee nie.”

– Reuters
 

Lees meer oor: tennis  |  rafael nadal

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,995.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2005
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.