Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

N-Ier looi groot name in Skotland

2011-10-03 08:31
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein –  Drie wenners van gholf se grotes was Sondag tot laat in die pylvak aan die stry om die titel in die Alfred Dunhill-linkstoernooi in Skotland voordat Michael Hoey van Noord-Ierland met die kroon weggestap het.

Toe die drie major-wenners Sondag voet in die hoek moes sit vir ’n sege, het Suid-Afrika se Louis Oosthuizen en Noord-Ierland se Graeme McDowell en Rory McIlroy se brandstof opgeraak.

Hoey het rondtes van 66, 66, 66 en 68 vir ’n wentelling van 266 – 22 houe minder as die baansyfer, gespeel.

Nadat hy gister 35 houe oor sy eerste nege gespeel het, het hy voëltjies op die 15de, 16de en 18de putjies behaal om met 33 houe oor die laaste nege putjies sy sege te verseël.

McIlroy het ná rondtes van 70, 67 en 66 sy beste vir laaste gehou.

Dié Noord-Ier het gister sy eerste nege in 30 houe voltooi .

Dit het vier voëltjies ingesluit en hy het op die derde putjie (syfer vier) sy tweede hou in die blikkie geslaan.

Sy vierde rondte van 65 en ’n telling van 268 was eindelik net goed genoeg vir die tweede plek.

McDowell het gisteroggend as een van die gesamentlike voorlopers afgeslaan.

Sy 69 vir ’n telling van 270 het hom in die gesamentlike derde plek laat eindig.

Oosthuizen sal nog lang trane huil dat hy nie gister op een van sy gunsteling-bane, die Old Course op St. Andrews, geseëvier het nie.

Ná rondtes van 66, 67 en 69 het hy gehoop om sy tweede sege vanjaar te behaal nadat hy in Januarie die Afrika-ope gewen het.

Maar die Suid-Afrikaner se brouhoue op die 12de en 13de putjies het ’n vroeë einde aan sy aanspraak op die titel gemaak. Hy het ’n laaste rondte van 69 vir ’n telling van 271 – 17 houe minder as baansyfer, gespeel. Sy goeie peil die laaste paar dae op die bane van St. Andrews, Carnoustie en Kingsbarns kan egter baie vir sy selfvertroue beteken.

Ander Suid-Afrikaners wat ook skaflik vertoon het, was Charl Schwartzel (-15), Jaco van Zyl (-15), Alex Haindl (-13), Thomas Aiken (-10) en Ernie Els (-7).

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: gholf
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 08:03 AM
    Road name: M7 Westbound
    STATIOANRY TRUCKS between the N2 Interchange and the Bellville Road bridge
  • Tuesday Durban - 08:02 AM
    Road name: N3 Eastbound
    ACCIDENT in the right lane near the Pavilion Shopping centre
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.