Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Murray wil ophou vloek op tennisbaan

2012-12-08 11:36
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Amerikaanse Ope-kampioen Andy Murray het belowe om op te hou vloek wanneer hy op die tennisbaan is.

Die Skot is al voorheen gewaarsku oor sy taal tydens wedstryde, maar hy glo die nie-Engelssprekende kom weg met erger uitbarstings omdat die skeidsregters nie kan verstaan wat hulle sê nie.

"Natuurlik is dit sleg en verkeerd om te vloek en dis is iets waarmee ek wil ophou," het Murray volgens die Skotse koerant Daily Record gesê.

"Maar dit is glad nie so sleg soos sommige van die buitelandse spelers se uitbarstings nie. Ek wil nie name noem nie, maar sommige van die goed wat hulle sê is afgryslik.

"Dis net dat al die skeidsregters Engels praat."

Murray, wat Groot Brittanje se eerste manlike Grand Slam-wenner in 76 jaar geword het toe hy vroeër vanjaar die VSA Ope gewen het, het gesê hy sal by volgende maand se Australiese Ope probeer om minder te vloek.

Die 25-jarige is vroeër vanjaar 'n amptelike waarskuwing gegee by die Meesterstoernooi in Rome en is ook verlede jaar gewaarsku oor sy taal by die Meesterstoernooi in Parys.

– Volg Nuus24Sport op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: andy murray  |  tennis
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Sportkommentaar

Dik Beckie sê... Omdat ek NIE my mond sal hou oor my Jesus ni want ek ek lief vir Hom m my hele hart n ALLES wat in my is. Die dag as jy Hom ontmoet sal jy weet waarvan ek praat Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.