Motlanthe: 'Sport boer agteruit'

2011-11-21 13:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Suid-Afrika se adjunk-president, Kgalema Motlanthe, het die swak vertoning van die nasionale sokker- en Olimpiese spanne tydens 'n indaba betreur en gesê vooruitgang het heeltemal tot stilstand gekom.

Motlanthe het afgevaardiges Maandagoggend tydens 'n twee dae lange sportindaba in Midrand by die Gallagher-landgoed toegespreek.

"Ons het byvoorbeeld, tot baie mense se skok, die Afrikabeker in 1996 gewen slegs om te begin terugval tot by die punt waar Bafana vir geen internasionale wedstryde kon kwalifiseer nie."

"Dieselfde geld Suid-Afrika se Olimpiese span," het Motlanthe gesê. "Oor die algemeen vaar ons atlete voortdurend sleg op Olimpiese vlak."

Motlanthe het in sy toespraak van die probleme in sport uitgelig, soos die afwesigheid van transformasie in sommige sportsoorte.

Hy het gesê stappe moet geneem word om dié kwessies op te los sodat transformasie- en ontwikkelingsdoelwitte bereik kan word.

Dieselfde probleme is by die indaba in 2008 uitgewys toe afgevaardiges hul kommer uitgespreek het oor die stadige pas van verandering in sport.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 4.0 XLE D-Cab AT PU
2005
R 99,899.00

VOLVO

C70 AT Coupe
2007
R 385,000.00

AUDI

A4 1.8T
2005
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.