Mokoena in met kans

2010-03-13 02:17
Tweets Share Share line Print

Pretoria - Khotso Mokoena is die enigste atleet wat ’n realistiese kans het om vir Suid-Afrika ’n medalje op die Binnenshuise Wêreld-atletiekbyeenkoms in Doha, Katar te wen.

Twee jaar gelede in Spanje het Mokoena die goue medalje op die Binnenshuise byeenkoms met ’n sprong van 8.10 m gewen.

Dit is moeilik om te voorspel waartoe Mokoena op die oomblik in staat is, want hy was nog glad nie vanjaar onder dak in aksie gewees nie.

Mokoena het nog net twee keer vanjaar deelgeneem. Die eerste keer was op die Geelbladsye-byeenkoms in Durban toe hy 8.22m met ’n sterk wind van agter gespring het.

In Potchefstroom het hy met ’n sprong van 7.93 gewen.

Mokoena het homself die afgelope drie jaar bewys as Suid-Afrika se enigste atleet wat nie op die groot byeenkomste kop verloor nie.

Die Suid-Afrikaanse rekord (8.50) wat hy verlede jaar gespring het, is net deur Dwight Phillips van die VSA met ’n sprong van 8.74 m oortref en Panama se Olimpiese kampioen en voormalige Wêreldkampioen, Irving Saladino, met ’n sprong van 8.63m.

Wat teen Mokoena kan tel, is die feit dat hy jaarliks van afrigters verander. In 2008, toe hy goud in Valencia gewen het, was Angus Pohl sy afrigter en verlede jaar in Berlyn was Elna de Beer die breier.

Albei het ná minder as ’n jaar bedank nadat hul verhouding met Mokoena versuur het.

Dalk net soos op die wêreldbyeenkoms in Berlyn kan daar dié naweek weer twee Suid-Afrikaners op die wennerspodium staan.

Karin Mey, wat vroeër vanjaar met haar afrigter, Charley Strohmenger, getroud is, het verlede jaar die bronsmedalje vir Turkye gewen.

Mey-Strohmenger het in Februarie in Moskva 6.52 m gespring.

- Sport24

  

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: atletiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Johan sê... Wat 'n "g"-slag vir die Stormers. Sterkte vir Saterdag. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Bid Controller

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Strong Mid-Level Java Developers - R300K - Randburg

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R250000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2005
R 209,000.00

FORD

Ranger 2.5TD 4x4 Safety D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 217,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.