Malema: Wit vroueatlete is lelik

2009-08-23 08:02
Tweets Share Share line Print

Durban – Die internasionale atletiekbeheerliggaam (IAAF) se besluit om ‘n geslagstoets op Caster Semenya uit te voer, is rassisties en seksisties.

Dit was Saterdag die woorde van Julius Malema, leier van die ANC Jeugliga (ANCYL), by die liga se streekskonferensie in Durban.

Die IAAF wil Semenya, Suid-Afrika se 800m vir vroue wêreldkampioen, se geslag toets omdat sy swart is en omdat sy haar wit teenstanders geklop het, het Malema gesê.

Die kontroversiële leier van die ANCYL het voorts gesê daar is baie wit vroueatlete wat soos mans lyk. Dié atlete is boonop lelik, het Malema gesê.

Volgens Malema mag die Suid-Afrikaanse regering nie toelaat dat die geslagtoetse op die atletiekster uitgevoer word nie.

Hy het gesê die ANCYL sal nie toelaat dat wit mense aanhou om swartes soos ape te behandel nie.

“Sy moet haar medalje teruggee. Ons sal haar ‘n ordentlike goud hier in Suid-Afrika gee," het Malema gesê.

- Sapa

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 4.0 XLE D-Cab AT PU
2005
R 99,899.00

VOLVO

C70 AT Coupe
2007
R 385,000.00

AUDI

A4 1.8T
2005
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.