Loeb wen Monte Carlo-tydren

2012-01-23 12:00
Tweets Share Share line Print

Monaco - Die huidige WRC-wêreldtydrenkampioen Sebastien Loeb van Frankryk, het die Monte Carlo-tydren Sondag vir die sesde keer in 'n Citroen gewen.

Monte Carlo is die eerste tydren op vanjaar se WRC-kalender ná 'n afwesigheid van drie jaar.

Die Spanjaard Dani Sordo (Mini) het in die tweede plek klaargemaak en Petter Solberg van Noorweë was derde in sy Ford Fiesta. Dit was Solberg se 68ste tydren van sy loopbaan.

Loeb het die laaste agt WRC-wêreldtitels gewen en is 'n gunsteling om dit vanjaar nege in 'n ry te maak.

Finale uitslae:

1. Sebastien Loeb-Daniel Elena (FRA-MON/Citroen DS3) 4:32:39.9

2. Dani Sordo-Carlos Del Barrio (Spanje/Mini John Cooper Works) at 2:45.5

3. Petter Solberg-Chris Patterson (NOR-Brit/Ford Fiesta RS) 3:14.2

4. Mikko Hirvonen-Jarmo Lehtinen (Finland/Citroen DS3) 4:06.8

5. Evgueni Novikov-Denis Giraudet (Rusland-Frankryk/Ford Fiesta RS) 6:03.4

6. Franois Delecour-Dominique Savignoni (Frankryk/Ford Fiesta RS) 7:47.9

7. Pierre Campana-Sabrina de Castelli (Frankryk/Mini John Cooper Works) 8:31.4

8. Ott Tnak-Kuldar Sikk (Spanje/Ford Fiesta RS) 10:34.6

9. Martin Prokop-Zdenek Hruza (Tsjeggiese Republiek/Ford Fiesta RS) 16:10.7

10. Armindo Araujo-Miguel Ramalho (Portugal/Mini John Cooper Works) 16:16.6

Skofwenners:

Loeb 9 (SS1, SS3-SS7, SS9, SS10, SS18), P. Solberg 4 (SS11, SS15, SS16, SS17), Hirvonen 3 (SS12 ES14), Latvala 1 (SS2), Sordo 1 (SS8)

Jaers wat nie die wedren voltooi het nie:

Jari-Matti Latvala-Mikka Anttila (Finland/Ford Fiesta RS)
Thierry Neuville-Nicolas Gilsoul (België/Citron DS3)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: sebastien loeb  |  motorsport

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 4.0 XLE D-Cab AT PU
2005
R 99,899.00

VOLVO

C70 AT Coupe
2007
R 385,000.00

AUDI

A4 1.8T
2005
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.