Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lance kla oor 'doodsvonnis'

2013-01-19 07:35
Tweets Share Share line Print
Video - Lance Armstrong-onderhoud
Kyk hier hoe die fietsryer Lance Armstrong erken dat hy opkikkers in al sewe sy Tour de France-oorwinnings gebruik het. KYK
 

Washington – Lance Armstrong het in die tweede deel van sy onderhoud met Oprah Winfrey die regverdigheid van sy lewenslange uitsluiting uit sport bevraagteken, en dit 'n "doodsvonnis" genoem.

"Ek verdien om gestraf te word," het hy Vrydag gesê. "Ek's nie seker ek verdien 'n doodsvonnis nie," het hy bygevoeg, en sy swaar straf vergelyk met die straf van ses maande se uitsluiting wat die fietsryers opgelê is wat saam met hom opkikkers gebruik en toe teen hom getuig het.

Armstrong, 41, het met 'n ywerige "hel, ja" geantwoord toe hy gevra is of hy weer aan sportbyeenkomste wil deelneem. "Maar dis nie hoekom ek doen wat ek doen nie."

Hy het gesê hy verwag nie dat sy straf versag sal word nie.

Sy kommentaar volg ná hy erken het dat hy met al sewe sy Tour de France-oorwinnings opkikkers gebruik het. Hy het altyd ten sterkste ontken dat hy opkikkers gebruik het.

"Die gebruik van verbode middels was soos om lug in ons bande of water in die bottel te hê. Dit was deel van ons werk," het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

Lees meer oor: lance armstrong  |  fietsry
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Sportkommentaar

Emile van Rooyen sê... Ek dink julle bedoek Khotso Mkuena die verspringer.Mbauleni Malaudsi was 'n 800m atleet. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.