Lance Armstrong trap in Indië

2011-01-10 15:30
Tweets Share Share line Print

Moembai - Die voormalige Tour de France-kampioen Lance Armstrong gaan saam met sy RadioShack-spanmaats die speke in vanjaar se Tour de Mumbai laat sing.

Die fietstoer strek oor twee dae en skop af op 11 Februarie in Nashik, sowat 160km noordoos van Moembai.

Deelnemers sal in die eerste skof 158km aflê terwyl die tweede en laaste skof 117km later in Moembai eindig.

RadioShack asook Italië se Liquigas-span het hul deelname in 'n gesamentlike verklaring bevestig.

Verlede maand het RadioShack aangekondig dat die Australiër, Robbie McEwen, 'n driemalige wenner van die Tour de France se groentrui, en Robbie Hunter, die eerste Suid-Afrikaner wat 'n skof in die Tour kon wen, hulle by die Amerikaanse span aangesluit het. 

"Ons glo Indië het reuse potensiaal om fietsry op 'n professionele vlak te verteenwoordig," het die direkteur van die Internasionale Fietsryvereniging (UCI), Philippe Chevallier, gesê.

Die Argentyn Juan Jose Haedo, wat vir Saxo Bank jaag, het verlede jaar se Tour de Mumbai gewen.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 4.0 XLE D-Cab AT PU
2005
R 99,899.00

VOLVO

C70 AT Coupe
2007
R 385,000.00

AUDI

A4 1.8T
2005
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.