Lance Armstrong te sien in Argus

2010-02-04 13:10
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die sewemalige Tour de France-wenner, Lance Armstrong het op Twitter aangekondig dat hy vanjaar aan die Cape Argus Pick ’n Pay-fietstoer gaan deelneem.

Armstrong, wat einde verlede jaar sy eie span, RadioShack gevorm het, het Woensdag die volgende op Twitter geskryf: “Hallo Suid-Afrika! Ek sien baie uit om julle in Maart te besoek. Bring julle man @darylimpey saam. Ons gaan aan die Argus deelneem. Hoor wonderlike goed.”

Die Suid-Afrikaner, Daryl Impey is deel van die RadioShack-span en hy het onlangs saam met Armstrong aan die Tour Down Under in Adelaide deelgeneem.

Die Cape Argus-fietstoer vind Sondag op 14 Maart plaas.

Armstrong sal vanaf 9 Maart tot 11 Maart in Suid-Afrika wees om ‘n welsynorganisasie, die JAG Vereniging (waar minderbevoorregte kinders aangemoedig word om aan sport deel te neem) te help geld insamel.

Hy sal ook ‘n reeks oggendetes, aandetes en ‘n 100km fietstoer om Kaapstad aanbied waarvoor fietsry-entoesiaste kan betaal om deel van te wees.

- Sport24
 

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Martyn sê... Meng jou met die semels dan vreet die varke jou - sien 'n rokie trek Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.