Lance Armstrong smaak glo Kaapstad

2010-03-09 15:50
Tweets Share Share line Print

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad  - Dit wil voorkom asof Lance Armstrong se oponthoud by Kaapstad se internasionale lughawe iets van die verlede is en dat hy met sy eerste fietsrit in Suid-Afrika sy hart op die Moederstad verloor het.

Armstrong is tans op 'n blitsbesoek in Suid-Afrika om fondse vir die JAG-stigting, 'n organisasie wat hom vir die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse jeug deur middel van sport en opvoeding beywer, te help insamel.

Hy gaan ook praat oor die noodsaaklikheid van 'n gesonde leefstyl en die krag van sport om jongmense positief te beïnvloed.

Dié sewemalige Tour de France-kampioen het Dinsdagoggend op sy fiets gespring om ‘n rit deur Kaapstad te vat.

Op sy Twitter-blad het hy die volgende inskrywing gemaak: "So pas vir drie ure fiets gery. Ek het al soveel kere gehoor dat Kaapstad beeldskoon is. Dit was geen leuen nie. Wat ‘n plek!"

Armstrong het vir ‘n foto by Chapmans Piek saam met sy RadioShack-spanmaat, die Suid-Afrikaner Daryl Impey poseer.

Dinsdag sal 450 gaste die aand saam met Armstrong en bekende Suid-Afrikaanse sportsterre by die Kaapstad-stadion in Groenpunt deurbring.

Die “Ry saam met Lance”-geleentheid sal op 10 Maart aangebied word waar besigheids- en sportpersoonlikhede op ‘n sosiale 100km-fietsrit saam met dié legende sal  ry.

Op 11 Maart sal ongeveer 850 mense 'n ontbytfunksie by die Constantia Uitsig wynlandgoed bywoon.

- Sport24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: bekendes  |  fietsry

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Johan sê... Dis soos krieket en nou sokker....als raak by die dag meer en meer n klugspul. Jy weet nie meer wat is sport en wat is snert nie. Rugby volgende? Wel,van die skeidsregters is reeds daar..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
2000
R 56,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2011
R 345,900.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 Sedan 1.3 Plus
2011
R 129,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.