Kvitova kraai koning op Wimbledon

2011-07-02 16:52
Tweets Share Share line Print

Londen – Petra Kvitova het Saterdag in die Wimbledon-eindstryd vir vroue met 'n telling van 6-3, 6-4 oor die gunsteling, Maria Sharapova, geseëvier.

Dit is Kvitova se eerste Grand Slam-oorwinning.

Die 21-jarige Kvitova het só die derde Tsjeggiese vrou geword om op Wimbledon koning te kraai. Martina Navratilova en Jana Novotna, wat dit voor haar gedoen het, het albei die wedstryd bygewoon.

Die 24-jarige Sharapova, wat vyfde gekeur was, was die oorweldigende gunsteling om die titel te herower wat sy die eerste keer in 2004 gewen het. Sharapova het voor haar 21ste verjaardag ook die Australiese en Amerikaanse Ope gewen.

Kitova, 21, was agtste gekeur, en het nog nie voorheen in 'n Grand Slam-eindstryd verskyn nie.

In hul enigste vorige ontmoeting het Sharapova verlede jaar in Memphis op ’n hardebaan-oppervlak gewen.

“Sy is links en dit is moeilik om op gras teen die hotkloue te speel,” het Sharapova voor die eindstryd erken.

Kvitova is die eerste linksspeler sedert Martina Navratilova in 1994 wat die eindstryd gehaal het.

– Volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 4.0 XLE D-Cab AT PU
2005
R 99,899.00

VOLVO

C70 AT Coupe
2007
R 385,000.00

AUDI

A4 1.8T
2005
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.