Kritiek loop oor Woods se stilswye

2009-12-01 12:06
Tweets Share Share line Print

Orlando – Ondersteuners en kritici van Tiger Woods het sy webwerf ‘n forum gemaak vir hul smart, woede en spekulasie na kontroversiële gerugte wat rondgaan oor die 14-malige wenner.

Woods sal hierdie week se Chevron Wêreldkampioenskap, ‘n welsyngeleentheid wat hy jaarliks aanbied,  mis as gevolg van die beserings wat hy in sy motorongeluk opgedoen het.

Hy sal glo ook eers weer volgende jaar aan kompetisies deelneem.

Spekulasie doen die ronde dat hy in sy motor was na ‘n twis met sy vrou Elin oor ‘n beweerde buite-egtelike verhouding..

Terwyl Woods die gerugte ontken, het sy stilswye oor die ongeluk opinies by bewonderaars sowel as kritici laat opvlam.

Meer as 4 000 boodskappe is op Woods se webwerf geplaas in reaksie op sy verklaring Sondag en sy aankondiging Maandag dat hy nie aan die Chevron-toernooi gaan deelneem nie.

“Wanneer gaan jy uitkom en vir ons laat weet wat regtig gebeur het en hoekom jy gevoel het dis nodig om jou motor in die middel van die nag te bestuur?” het een boodskap gelees, skaars vyf minute nadat Woods die aankondiging geplaas het.

“Jou reputasie word verseker bevraagteken. Spaar dit voordat dit in die toilet beland.”

“Tiger, Tiger, Tiger... Jy het jou lip bebloed en nou onttrek jy uit jou eie toernooi?  Vergeet van wat, hoekom en hoe die ongeluk gebeur het. Jy gaan een of ander tyd die media in die gesig moet staar en nou is beter as later.”

Voodoomagig5 het Woods verdedig: “Almal, los Woods uit! Sy privaat lewe is sy privaat lewe. Ons almal ken hom en is lief vir hom as 'n gholfspeler. As ‘n gholfspeler het niks verander nie en almal moet hulle neus uit sy sake hou!”

- AFP




 

Lees meer oor: tiger woods  |  gholf

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 5-dr
2006
R 109,995.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2005
R 215,900.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.