Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jan Habig jaag in WRC-reeks

2012-08-20 10:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Suid-Afrikaanse renjaer Jan Habig het bevestig dat hy aan die WRC-tydren in Wallis vanaf 13 tot 16 September gaan deelneem.

Habig sal as lid van die M-Sport Wêreld-tydrenspan aan die tiende ronde van die WRC-reeks deelneem.

"Ek sal in 'n WRC gespesifiseerde Ford Fiesta in die kleure en kenteken van my Suid-Afrikaanse borg, Basil Read, jaag," het Habig gesê.

Hy is tans derde in die SA-kampioenskapsreeks.

Lees die volledige artikel hier.

Volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: jan habig  |  motorsport  |  wrc-reeks
VOLGENDE OP NUUS24X

Mercedes blitsig in Monaco

36 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Fordsburg - 10:15 AM
    Road name: Church Street Southbound
    SLOW TRAFFIC between Central Avenue and Main Reef Road
  • Friday Fourways - 10:14 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Leslie Avenue - expect DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

E+I Engineer - JHBN

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
Market Related

Operations Manager

East Rand
DAV Professional Placement Group
Market Related

Driver/Salesperson - AA

Eastern Cape
MPC Recruitment
R3000 - R4000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.