Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Igesund 'teleurgesteld' in Bafana

2013-01-09 08:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Bafana Bafana het Dinsdagaand in Kaapstad-stadion met 0-1 die onderspit gedelf teen Noorweë se onervare span.

Gordon Igesund se span het amper die hele wedstryd oorheers, maar kon net nie die bal in die doelhok kry nie, ten spyte van al die geleenthede wat op die aanval geskep is.

Die Suid-Afrikaanse doelwagter, Ithumeleng Khune, was vir die grootste deel van die wedstryd ‘n toeskouer.

Tog het Noorweë gebruik gemaak van een van hul minse kanse toe hul kaptein, Tarik Elyounoussi, kort voor halftyd die besoekers die voortou laat neem het.

Igesund het sy teleurstelling met die span se vertoning uitgespreek.

“Natuurlik is ek teleurgesteld, want ek het gedink ons het regtig goed gespeel. Ons het baie geleenthede geskep. Ek kan sien ons verbeter. Daar is nog baie werk om te doen, maar ons sal dit reg kry voor die eerste wedstryd (van die Afrikabeker-toernooi),” het Igesund na die wedstryd gesê.

Igesund se span begin hul Afrikabeker-aanslag op 19 Januarie teen die Kaap Verdiese Eilande in Soweto.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Alle oë op Steyn

58 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 10:09 AM
    Road name: R50 Delmas Road Northbound
    ACCIDENT near Sinovich Drive
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUSES FOR SALE IN Bedfordview

HousesR 2 750 000

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Sandton, Fourways

Apartments / FlatsR 1 100 000

COMMERCIAL PROPERTY FOR SALE IN Sandton, Broadacres

Commercial PropertyR 2 795 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.