IAAF vra atleet vir geslagstoets

2009-08-20 06:16
Tweets Share Share line Print

Wilhelm de Swardt

Pretoria – Die IAAF, die internasionale atletiekbeheerliggaam, het gevra dat Caster Semenya, Suid-Afrika se nuwe 800m-ster, ’n geslagstoets ondergaan.

Nick Davies, ’n woordvoerder van die IAAF, het gesê daar is drie weke gelede al ’n versoek aan Atletiek Suid-Afrika (ASA) gestuur om Semenya vir ’n geslagstoets te stuur en daar is glo reeds daarmee begin.

Die versoek is gerig nadat sy op die Afrika-junior-byeenkoms in Mauritius die 800 in 1:56.72 gewen het – die vinnigste tyd vanjaar vir ’n vrou tot Semenya se blitstyd Woensdagaand.

Met dié vertoning het sy haar persoonlike beste tyd met amper 4 sek. verbeter.

“As die IAAF wil ons seker wees dat Semenya in alle opsigte ten volle ’n vrou is,” het Davies in ’n verklaring gesê.

“Die toets is ’n erg ingewikkelde proses en daarom verwag ons die uitslae eers oor ’n paar weke.

“Tot dan is daar geen rede om Semenya te keer om aan wedlope deel te neem nie.”

Phiwe Mlangeni-Tsholetsane, bestuurder van die Suid-Afrikaanse span, wou nie bevestig of ontken dat Semenya ’n geslagstoets ondergaan nie, maar het gesê: “Daar was geen kullery aan ons kant nie.”

“Ons het Caster as ’n vrou ingeskryf en wil dit graag so hou.

“Ons gewete is skoon.”

Die geslagtoets behels ’n fisieke mediese ondersoek en sluit in verslae van ’n ginekoloog, ’n endokrinoloog, ’n sielkundige, ’n internis en ’n geslagskenner. Dit duur baie lank.

– Beeld

Lees meer oor: atletiek  |  caster semenya

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Sirrion sê... Met so 'n naam kan jy net gaan boer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Business Analyst

Western Cape, South Africa
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.