IAAF speel nog toe kaarte

2009-09-11 10:12
Tweets Share Share line Print

Sydney- Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) kon nie die bewerings bevestig wat Vrydag deur die Sydney Morning Herald berig is nie.
 
Dié koerant het berig dat die vroue 800m wêreldkampioen Caster Semenya glo beide vroulike én manlike geslagsorgane het.

Nick Davies, ‘n woordvoerder van die IAAF, het gesê hulle het die uitslae van Semenya se geslagstoetse ontvang, maar dat hy nie in staat is om die resultate te bespreek nie.

"Ek het eenvoudig nog nie die uitslae gesien nie," het Davies in ‘n e-pos aan AP geskryf. “Ons het wel die toetse van Duitsland ontvang, maar dit behoort eers deur ‘n span kenners bestudeer te word en ons sal dus nie in ‘n posisie wees om vir die volgende paar weke daaroor met die atleet te praat nie," het hy gesê.

"Na dié prosedure sal ons, afhangende van die uitslae, in private hoedanigheid die volgende stappe met die atleet bespreek.”

Semenya se pa Jacob was baie kwaad toe hy hiervan te hore gekom en het aan AP vertel dat die mense wat sê sy dogter is nie ‘n vrou nie “is siek. Hulle is mal. Is hulle God?”.

Nie die IAAF, Ateletiek Suid-Afrika (ASA) of sy dogter het hom hiervan vertel nie, het Jacob bygevoeg. “Ek weet niks.”

Die 18-jarige atleet het volgens berigte nie 'n baarmoeder of eierstokke nie en daar is ook berig dat Semenya glo interne testikels het wat groter hoeveelhede testosteroon vervaardig.

Davies het gesê die berigte moet "baie versigtig" benader word.

- Sapa -AP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: caster semenya  |  iaaf  |  atletiek  |  skandale

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 5-dr
2006
R 109,995.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2005
R 215,900.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.