IAAF kanselleer Semenya-perskonferensie

2010-06-10 18:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die perskonferensie in Johannesburg waar Caster Semenya oor die uitspraak van haar geslagskwessie sou praat, is skielik gekanselleer nadat die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF ) gesê het die “prosedure” is nog nie afgehandel nie.

Semenya se regsverteenwoordigers het Donderdag in ‘n verklaring gesê dat die perskonferensie nie meer sal voortgaan nie, maar hulle het geen rede vir die kansellasie gegee nie.

Die E.tv-nuuskanaal het Woensdag berig dat die 19-jarige atleet die groen lig gekry het om as ‘n vrou aan byeenkomste deel te neem, maar nou het die IAAF gesê geen finale besluit is nog oor die geslagskwessie gemaak nie.

“Tot en met die proses nog nie afgehandel is nie, vra ons alle belanghebbende partye om geen verdere verklarings uit te reik nie, aangesien dit net tot onnodige verwarring lei,” het die IAAF se woordvoerder Nick Davies gesê.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.




 

- AP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: asa  |  caster semenya  |  atletiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Trading sê... Ashley moes lankal in die beginspan uitgedraf het sodat hy sy impak vir langer kan laat geld - 60 minute of selfs langer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Customer Engineer

Somerset West, Cape Town, South Africa
CEB Maintenance Africa (Pty) Ltd
R6000 - R9000

Financial Accountant

Durban, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
Market Related

Technical Consultant/Developer – ISV

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R300000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2005
R 209,000.00

FORD

Ranger 2.5TD 4x4 Safety D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 217,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.