Hunter nie gekies vir Tour de France

2011-06-22 12:12
Tweets Share Share line Print

Sydney - Suid-Afrika se Robbie Hunter is weggelaat uit die Radioshack-span wat aan vanjaar se Tour de France in Julie gaan deelneem.

Hunter het Woensdag op sy Twitter-profiel gesê: So, geen Tour de France die jaar nie. Sal seker dan maar die Vuelta (Spaanse fietstoer) doen. Ek sien nou meer gholf in my Julie-program..."

Australië se fietsry-veteraan Robbie McEwen het ook nie die Radioshack-span gehaal nie.

Volgens die ABC-webtuiste het McEwen, wat Vrydag sy 39ste verjaarsdag vier, 12 skofoorwinnings in die 11 keer wat hy die Tour gejaag het, behaal.

Radioshack, waar die sewemalige kampioen Lance Armstrong een van die spanbestuurders is, het gesê hulle wil vanjaar op die geel trui fokus eerder as om individuele skofte te wen.

Radioshack se jaers vir 2011 se Tour:

Jani Brajkovic, Chris Horner, Markel Irizar, Andreas Kloden, Levi Leipheimer, Dmitriy Muravyev, Sergio Paulinho, Yaroslav Popovych, Haimar Zubeldia

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 5-dr
2006
R 109,995.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2005
R 215,900.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.