Hamilton wil vanjaar terugveg

2010-03-09 12:32
Tweets Share Share line Print

London – Die 2008 Formule Een-wêreldkampioen Lewis Hamilton, is gretig om verlede seisoen se slaggate te vermy en dring aan, dat hy geen planne het om teen sy landsgenoot en spanmaat Jenson Button te verloor nie.

Die 25-jarige Engelsman se verdediging van sy titel verlede jaar, het met die eerste wedren reeds ontspoor in 'n McLaren-Mercedes wat ondergemiddeld presteer het.

“Ek beplan nie om te verloor nie," het Hamilton wat wel teen die einde van verlede jaar sterk geëindig het, gesê.

Hamilton, wat die wenner van 11 Formule Een-wedrenne is, was ook gretig om te beklemtoon dat hy ‘n beter verhouding met Button het as met Spanje se tweemalige wêreldkampioen, Fernando Alonso, wat sy spanmaat in 2007 was.

“Hy is uiters professioneel en ek was verbaas oor sy maniere wat wys hy het goeie waardes, het Hamilton oor Button te sê gehad.

“Hamilton het benadruk dat hoewel hy vantevore deur ‘n spanmaat in ‘n wedren geklop is, hy nog nooit ‘n kampioenskap teen een verloor het nie.

Die eerste wedren  van die 2010 Formule Een-seisoen skop dié komende Sondag in Bahrain om 14:00 Suid-Afrikaanse tyd af.

- AFP
 

Lees meer oor: motorsport  |  formule 1

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 5-dr
2006
R 109,995.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2005
R 215,900.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.