Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Grosjean jammer oor Suzuka-ongeluk

2012-10-11 11:30
Tweets Share Share line Print

Suid-Korea – Mark Webber het Donderdag gesê hy aanvaar Romain Grosjean se verskoning nadat die Lotus-renjaer teen hom vasgejaag en sy kanse by die Japanse Grand Prix in die wiele gery het.

Die vurige Australiër se lyftaal by 'n mediakonferensie op die vooraand van die Formule Een-wedren in Suid-Korea, waar Grosjean ook teenwoordig was, het egter voorgestel dat daar steeds kwade gevoelens is.

Grosjean het kort na die wegspring by Sondag se Grand Prix in Suzuka met Webber se Red Bull kontak gemaak.

Die Australiër moes na die kuipe jaag vir herstelwerk en het gevolglik in die negende plek klaargemaak.

Grosjean het later erken dat hy 'n "simpel fout" begaan het en het, nadat hy vanjaar reeds geskors is vir 'n soortgelyke ongeluk, beloof om sy bestuurstyl te verbeter.

Hy het ná die wedren vir Webber om verskoning gevra.

Toe die Red Bull-jaer gevra is of hy die verskoning aanvaar het hy saaklik geantwoord: "Ek het Romain gaan sien, ons het 'n bespreking daaroor gehad. So, ja."

"Al wat ek kon doen was om verskoning te vra. Ek was baie jammer. Dit was simpel van my," het Grosjean gesê.

Webber het na afloop van die wedren woedend gereageer deur te sê Grosjean het dalk weer 'n "vakansie", of skorsing nodig en het sy bestuurstyl as 'n "verleentheid" beskryf.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 13:47 PM
    Road name: Delmas Road Southbound
    DELAYS between Solomon Mahlangu Drive and Dam Road
  • Friday Pretoria - 13:32 PM
    Road name: Lynnwood Road Eastbound
    DELAYS approaching Solomon Mahlangu Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Article Clerk

Johannesburg
Chartered Appointments
R5000 - R8000

Article Clerk

Roodepoort
Chartered Appointments
R5000 - R8000

C# Developer

Roodepoort
Chartered Appointments
R15000 - R30000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.