Gillette onttrek van Woods

2009-12-12 23:18
Tweets Share Share line Print

New York – ‘n Reuse-borg van Tiger Woods gaan hom uit hulle advertensies uitfaseer terwyl die gholfster tyd afneem om aan sy persoonlike lewe te werk.

“Terwyl Tiger ‘n breuk van die publieke oog neem, sal ons sy behoefte aan privaatheid respekteer deur sy rol in ons bemarking te beperk,” het Gillette Saterdag gesê.

Hierdie aankondiging is die eerste van Woods se borge wat aandui dat hulle hulself van Woods gaan onttrek.

Die aankondiging kom ‘n dag nadat Woods bekendgemaak het dat hy vir ‘n onbepaalde tyd van gholf en die publiek gaan onttrek om aan sy huwelik te werk.

Woods is die gesig van handelsname soos AT&T, Accenture en Nike.

Die ondersteuning wat hy van verskeie handelsname kry het hom gehelp om die eerste sportster te word om $1 biljoen (R7,5 miljard) te verdien.

Nike, wat hul $650 miljoen (R4,9 miljard) gholfbesigheid om Woods gebou het, het laat Vrydag gesê dat hulle sy besluit ondersteun.

AT&T het gesê dat hulle hul verhouding met Woods evalueer.

Woods sal stelselmatig uit Gillette se televisie en druk-advertensies, sowel as ander geleenthede wat die twee verbind, gehaal word, het Gillette woordvoerder Damon Jones gesê.

“Dit is in ondersteuning van sy behoefte om uit die publieke oog te kom en ons gaan hom ondersteun deur hom te help om ‘n laer profiel te handhaaf,” het hy gesê.

- Sapa-AP
 

Lees meer oor: tiger woods

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 5-dr
2006
R 109,995.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2005
R 215,900.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.