Gedenkdiens vir Carla Swart

2011-01-25 15:12
Tweets Share Share line Print

Port Elizabeth - 'n Gedenkdiens gaan vir die Suid-Afrikaanse fietsryer Carla Swart op 3 Februarie in Port Elizabeth gehou word.

Mede-fietsryers sal om 16:30 by die Vodacom-amfiteater van die ­Boardwalk-casino bymekaarkom.

Swart (23) is op 19 Januarie dood toe sy omgedraai het in aankomende verkeer tydens 'n oefenrit in die Vrystaat en deur 'n vragmotor getref is.

"Dit was Carla se droom om Suid-Afrika by die wêreldkampioenskappe te verteenwoordig. Ons was so verskriklik trots op haar," het die hoof van padfietsry van Fietsry Suid-Afrika (FSA), Hendrik Lemmer, gesê.

Verlede jaar het Swart agste by die Statebondspele geëindig. Sy het vanjaar by HTC-Highroad se vroue beroepspan aangesluit. En was beskou as een van Suid-Afrika se beste kanse om 'n Olimpiese medalje in 2012 te wen.

Haar gedenkdiens sal saamval met die Suid-Afrikaanse padfietskampioenskappe wat vanaf 2 tot 5 Februarie in Port Elizabeth plaasvind.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: carla swart  |  fietsry

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.