Fransman skok Federer in Rome

2011-05-13 12:35
Tweets Share Share line Print

Rome - Die derde gekeurde Roger Feder is Donderdag van die kleibane by die Meesterstoernooi in Italië gevee na 'n skok-nederlaag in die derde ronde.

Fransman Richard Gasquet het Federer met 4-6, 7-6 (7/2), 7-6 (7/4) in 'n taai stryd geklop

Dié nederlaag sal kommer by Federer wek aangesien die Franse Ope, die tweede Grand Slam van die jaar, in slegs 10 dae afskop.

Dit was slegs die tweede keer in sy loopbaan, die eerste oorwinning was in 2005 in Monte Carlo, wat Gasquet die Switser kon klop.

Nog uitslae:

Rafael Nadal, verdedigende kampioen van die Franse Ope, het na die kwarteindronde in Rome deurgebring nadat hy sy landgenoot Feliciano Lopez met 6-4, 6-2 geklop het.

In die vroue-afdeling het Roland Garros se verdedigende kampioen, Francesca Schiavone van Italië, teruggeveg om Daniela Hantuchova met 3-6, 6-2, 7-5 in 'n marathonstryd van 2 ure 30 min te klop.

Die voormalige Wimbledon-kampioen Maria Sharapova het maklik teen Shahar Peer (6-2,6-2) van Israel geseëvier.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

Lees meer oor: rafael nadal  |  roger federer  |  tennis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.