Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Fransman kap gelyke prysgeld vir tennis

2012-06-28 11:00
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Fransman Gilles Simon, wat op die ATP-spelersraad dien, het die bitter debat oor gelyke prysgeld vir tennisspelers heropen deur te sê die mans se spel is meer opwindend.

Simon, wat 13de gekeur is, kritiseer die skuif na gelyke prysgeld waar al die Grand Slams hul kampioene dieselfde bedrag betaal ten spyte dat die man die beste van vyf stelle speel teenoor die vroue se beste van drie.

"Ons praat baie van gelyke prysgeld, maar ek dink dit is iets wat nie in sport werk nie," het Simon gesê.

"Tennis is vandag die enigste sport waar ons ooreenstemmigheid het, selfs al bly manstennis meer opwindend."

Simon het ook die skuif na meer gemengde toernooie buite die vier Grand Slams gekritiseer.

"Ek is nie teen gemengde toernooie gekant nie, dit is net dat ek dink vandag se manstennis is ver voor as dit met die vroue se spel vergelyk word."

"Toe Rome 'n gemengde toernooi geword het was dit om die vroue te red, want ek onthou 'n eindstryd waar daar slegs 20 mense was," het Gilles aan Franse joernaliste gesê. 

Simon se landgenoot Marion Bartoli, Frankryk se top-vrouespeler en 'n finalis in die 2007 Wimbledon-eindstryd, het hom egter tereggewys.

"Gedurende die jaar kan ons hoegenaamd nie soveel toernooie as die mans wen nie. Vir ons is daar net soveel toernooie en die Grand Slams om in te speel," het Bartoli gesê.

"Ons is sit net so baie in soos hulle. Die fisieke en persoonlike vereistes sowel as die oefening is dieselfde," het sy gesê.

"Die vroeë mansrondes lok elke geval ook nie so baie mense nie. Daar is seker net vyf of ses mansspelers wat regtig toeskouers na wedstryde lok."

Stem jy saam met Simon dat manstennis meer opwindend is? Deel jou mening hier.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: gilles simon  |  wimbledon  |  tennis
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Internal Auditor

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.