Franse speler verjaag ouers by Wimbledon

2011-06-27 14:42
Tweets Share Share line Print

Londen – Die negende gekeurde Marion Bartoli van Frankryk het deurgedring na Wimbledon se laaste 16, maar nie voor sy haar pa gevra het om baan 12 te verlaat nie.

Bartoli, die naaswenner in 2007, het Saterdag aangedring dat haar pa en afrigter, Walter, asook haar ma die baan verlaat nadat sy die eerste stel van haar wedstryd in die derde ronde teen Italië se Flavi Pennetta verloor het.

Dié vreemde besluit het die nodige uitwerking gehad want die 26-jarige Bartoli het voortgegaan om 5-7, 6-4, 9-7 te wen.

"Ek was so moeg en uitgeput dat ek my emosies op een of ander manier moes uitdruk," het Bartoli haar optrede verduidelik.

"Ek het my ouers na die wedstryd gesien en hulle verstaan heeltemal. Ek moes eenvoudig van my frustrasies ontslae raak."

Bartoli het gesê haar pa, wat haar sedert haar kinderjare afrig, het die wedstryd verder op televisie gevolg en gesê dit was die beste wedstryd wat sy dogter nog gespeel het.

Lees hier oor die vreemde en skrikwekkende optrede van sommige tennis-ouers.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.