Formule Een dalk gou in Suid-Afrika

2010-07-11 13:42
Tweets Share Share line Print

Silverstone - Die Formule Een-baas Bernie Ecclestone glo 'n Grand Prix-wedren kan weer in Suid-Afrika aangebied word binne drie jaar ná die suksesvolle aanbieding van die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Die laaste wedren in Suid-Afrika was in 1993, en Formule Een-wedrenne vind sedert 1985 nie meer op 'n gereelde basis in Suid-Afrika plaas nie.

"Ons praat al 'n hele ruk lank met mense daar," het Ecclestone Sondag aan die BBC gesê, enkele ure voor die Britse Grand Prix en die Wêreldbekereindstryd. "Dis 'n ander kontinent waar ons behoort te wees. Hopelik sal mense nou dink wat die Wêreldbekertoernooi vir Afrika gedoen het kan Formule Een ook doen. Dis lekker om te dink ons sal dan eintlik die hele wêreld dek."

Hoewel Formule Een-wedrenne voorheen by die Kyalami-renbaan naby Pretoria aangebied is, het Ecclestone 'n voorkeur vir Kaapstad.

"Ons het gepraat met die mense in Kaapstad; daar is een of twee plekke daar wat goed lyk en wat definitief 'n moontlikheid is," het Ecclestone gesê. "Ons praat daaroor om 'n baan te bou. Dis sal waarskynlik so drie jaar neem."

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Trading sê... Ashley moes lankal in die beginspan uitgedraf het sodat hy sy impak vir langer kan laat geld - 60 minute of selfs langer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2005
R 209,000.00

FORD

Ranger 2.5TD 4x4 Safety D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 217,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.