Fietsryer in hospitaal na bloedoortapping

2011-02-09 13:06
Tweets Share Share line Print

Rome - Italië se Olimpiese komitee (Coni) het Dinsdag 'n ondersoek na die fietsryer Riccardo Ricco geloods midde berigte dat hy 'ou' bloed vir 'n bloedoortapping gebruik het wat tot sy hospitalisasie gelei het, het regsbeamptes bekendgemaak.

Ricco se pa, Rubinho Ricco, het Maandag aangedui dat sy seun se "niere dalk ingegee" het.

Maar 'n berig in die Gazzeta dello sport beweer 'n dokter (sy naam is nie bekendgemaak nie) het gesê Ricco het met sy aankoms by die Pavullo-hospitaal aangedui dat hy drie weke oue bloed gebruik het om 'n bloedoortapping op homself te doen. En dat hy (Ricco) dink die 'ou' bloed kon hom dalk siek gemaak het.

Die Italiaanse aanklaer in Modena het met 'n ondersoek begin en wag tans op toetse van die hospitaal.

"Slegs nadat ons die uitslae van die toetse ontvang het kan ons tot 'n gevolgtrekking kom of enige wette oor opkikkers oortree is," het aanklaer Vito Zincani, wat die Gazetta se berig bevestig het, gesê.

Ricco (27) het in Maart vanjaar tot fietsry teruggekeer nadat hy deur Italië se Olimpiese komitee vir twee jaar geskors is toe hy in die 2008 Tour de France positief getoets het vir opkikkers.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24


Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.