Ferrari oor die vingers getik

2010-07-25 23:30
Tweets Share Share line Print

Hockenheim, Duitsland - Ferrari is 'n boete van $100 000 (sowat R750 000) opgelê en na die internasionale motorsport-beheerliggaam (FIA) verwys vir spanbevele en omdat hulle die sport in 'n swak lig gestel het.

Ferrari is deur wedrenbeamptes in Hockenheim beveel om Fernando Alonso se omstrede oorwinning van die Duitse Grand Prix te verduidelik.

Alonso het gewen, met Massa wat tweede geëindig het.

Ferrari ontken dat hy Massa beveel het om stadiger te ry en toe te laat dat sy spanmaat Alonso hom verbysteek.

Luca Colajanni, Ferrari se direkteur van kommunikasie, het dié taktiek as "die bestuurder se besluit" beskryf.

"Ons het nie enige instruksie gegee nie. Ek nie enige iets verkeerd is gedoen of regulasie verontagsaam nie," het Colajanni gesê.

"Fernando was in daardie stadium 'n klein bietjie vinniger en ons het die jaers ingelig.

Bevele van spanne is in 2002 deur die FIA verban ná die omstrede voorval by die Oostenrykse Grand Prix toe Ferrari Rubens Barrichello beveel het om stil te hou sodat Michael Schumacher kan verbykom en wen.
 
Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: ferrari  |  f1  |  skandale

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.