Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Federer te sterk vir Murray

2012-07-08 19:14
Tweets Share Share line Print

(Leon Neal, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Kaapstad – Andy Murray en sy aanhangers se Wimbledon-droom lê aan skerwe ná Switserland se Roger Federer hom in vier stelle geklop het in dié wêreldbekende toernooi se enkelspel-eindstryd.

Federer het met 4-6, 7-5, 6-3, 6-4 geseëvier in 'n meesleurende tweestryd wat vir heelwat opwinding gesorg het.

Die intensiteit van spel was reeds in die eerste stel indrukwekkend, met albei spelers wat vinnig was om uit mekaar se foute munt te slaan. Veral Federer het vroeg in die wedstryd onnodige foute begaan.

Murray het die eerste stel uiteindelik met 6-4 gewen.

Die tweede stel het vir niks minder opwinding gesorg nie, met beide Murray en Federer wat hard gewerk het om 'n deurbraak te maak. Federer het laat in die tweede stel die oorhand gekry, en dit uiteindelik met 7-5 beklink.

Beide spelers het in dié stadium met drie kishoue elk gespog.

Reën het spel vroeg in die derde stel onderbreek, maar dit het ná 40 minute voortgegaan ná die baan se dak toegemaak is.


(Leon Neal, AFP)

Federer het met sy terugkeer tot die baan heelwat sterker gelyk, en het die derde stel op oortuigende wyse met 6-3 gewen, hoewel die spel niks minder aanskoulik was nie. Tog moes Murray van dié punt af heelwat harder werk vir sy punte.

Murray het verbete teruggeveg, maar Federer het die vierde stel met 6-4 gewen.

Dit is die sewende keer wat Federer die Wimbledon-trofee omhoog hou. Federer is die enigste manlike speler in die geskiedenis om die eindstryd van elk van die Grand Slam-toernooie minstens vyf keer te bereik.


(Leon Neal, AFP)
 
– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.