Federer in kwarteindronde

2010-06-28 19:02
Tweets Share Share line Print

Londen - Roger Federer het Maandag met vlieënde vaandels deurgedring tot die Wimbledon-kwarteindronde, terwyl Rafael Nadal hoop dat sy kniebesering hom nie sal verhoed om ook een van die laaste agt te wees nie.

Beide verdedigende kampioene, Federer en Nadal, het die vierde ronde begin met die hoop om hulle probleme agter die rug te sit nadat hulle ‘n wankelrige begin in die toernooi gehad het.

Federer, wat mik vir ‘n sewende Wimbledon-titel, het sy kritici stilgemaak toe hy 6-3, 6-2, 6-3 gewen het teen die Oostenryker, Jurgen Melzer.

“Dit voel wonderlik. Ek het geweet dit gaan ‘n moeilike wedstryd teen Jurgen wees,” het Federer gesê.

Hy sal nou vir Tomas Berdych moet aanpak in die kwarteindronde.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.


- Sapa - AFP

Lees meer oor: wimbledon  |  tennis  |  sport

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.