Federer gaan nóg wen - Sampras

2009-10-20 10:22
Tweets Share Share line Print

Hong Kong - Pete Sampras voorspel dat Roger Federer nog baiel Grand Slam-titels sal wen, ten spyte daarvan dat hy die VSA Ope verloor het.

“Roger gaan nog ‘n paar grotes wen.

“Miskien sal hy nie meer die tenniswêreld oorheers soos in die verlede nie,” het Sampras aan die media in Hong Kong gesê.

Dié voormalige Wimbledon-kampioen was besig om sy opkomende wedstryd teen André Agassi in Macau te bemark.

Federer het teen Juan Martin Del Potro van Argentinië verloor tydens die Amerikaanse Ope.

“Ek hou daarvan om vir Federer te sien speel,” het Sampras gesê.

Hy het bygevoeg dat dit vir Federer dalk nou moeilik sal wees om homself weer te motiveer, aangesien hy sover nog net gewen het.

Federer het vroeër die jaar die Franse Ope gewen en later ook op Wimbledon koning gekraai.

Dit het hom by ‘n totaal van 14 Grand Slam-titels besorg.

Met dié oorwinning het hy Sampras se rekord gebreek.

Sampras, wat vanjaar se Wimbledon-eindronde bygewoon het, sê egter dit was "onvermydelik" dat Federer sy rekord sou breek en dat hy homself gelukkig ag om dit te kon sien gebeur.

- Sapa
 

Lees meer oor: sampras  |  federer  |  tennis

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Sirrion sê... Met so 'n naam kan jy net gaan boer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline
2003
R 69,995.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.