Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ernie benoem vir Laureus-toekenning

2013-01-09 16:26
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Ernie Els wen die Britse Ope
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Johannesburg – Die gholfspeler Ernie Els is die enigste Suid-Afrikaner wat vanjaar vir ‘n Laureus-sportstoekenning benoem is.

Die Big Easy het in Julie verlede jaar sy eerste Major-toernooi in 10 jaar gewen toe hy by die Britse Ope koning gekraai het.

Sy vertoning in die toernooi het hom ‘n nominasie in die kategorie vir terugkerende sterre besorg.

Intussen is ses mans vir die Laureus Sportsman van die Jaar-toekenning benoem. Die Jamaikaanse atleet Usain Bolt, die Britse langafstandatleet Mo Farah, die Argentynse sokkerster Lionel Messi, die Amerikaanse swemmer Michael Phepls, die Duitse Formule Een-kampioen Sebastian Vettel en die Britse fietsryer Bradley Wiggins kom teen mekaar te staan vir die gesogte titel.

Die Britse atleet Jessica Ennis, die Amerikaanse atleet Allyson Felix, die Amerikaanse swemmer Missy Franklin, die Jamaikaanse atleet Shelly-Ann Fraser-Pryce, die Amerikaanse skiër Lindsey Vonn en die Amerikaanse tennis-ster Serena Williams is in die kategorie vir Sportvrou van die Jaar benoem.

Die Laureus-sporttoekennings, die sogenaamde Oscars van wêreldsport, sal op 11 Maart in Rio de Janeiro gehou word.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Rhule op bank teen Kings

2013-05-22 15:15

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.