Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dusi-duo was foutloos

2012-02-19 08:05
Tweets Share Share line Print

Pietermaritzburg – Andrew Birkett en Jason Graham se vreugde het Saterdag geen perke geken nie nadat hulle hul titel in die Unlimited Dusi se K2-wedvaart suksesvol verdedig het.

Die paar, wat ook in 2010 gekombineer het vir ’n sege in dié kompetisie, se veldtog was foutloos en hul algehele tyd van 7 uur, 43 minute en 2 sekondes is op drie na die vinnigste wentyd tot nog toe.

Hank McGregor en Len Jen­kins was algeheel tweede in 7:51:58 en Thulane Mbanjwa en Sibonelo Zondi derde in 7:54:24.

Die 21-jarige Birkett is nou ook een van ’n handjievol kanovaarders wat met drie Dusi-seges kan spog. Hy het verlede jaar die K1-wedvaart gewen.

Birkett en Graham het hul algehele voorsprong Saterdag na vyf minute gerek in die laaste skof van 36 km tussen die Inanda-dam en Durban se Blue Lagoon. Die duo het hul sukses met breë glimlagte gevier en hul spane triomfantelik bo hul koppe uitgestoot.

Oomblikke later het hulle met ’n groot gejuig in die water gespring.

Die 33-jarige Graham het dit duidelik gemaak dat daar geen kans is dat hy en die 21-jarige Birkett oor twee jaar sal probeer om die K2-wedvaart ’n derde keer te wen nie.

“Dis dit vir my. Dit was die laaste keer dat ek geroei het om ’n Dusi te wen,” het Graham gesê, “Ek kan nie langer bekostig om my familie so af te skeep nie.

“Ek moet Andrew bedank dat hy kans gesien het om vir die tweede keer saam met die ‘ou ballie’ aan ’n Dusi deel te neem.”

Birkett was ewe vol lof vir Graham.

“Jason is die een wat my geleer het dis die klein dingetjies wat op die ou einde die grootste verskil maak.”

Graham, ’n onderwyser aan die Pietermaritzburg High School, het Birkett as negejarige die fynere kunsies van kanovaart begin leer. Hy het ook al sewe jaar gelede voorspel dat Birkett eendag een van die Dusi-legendes gaan word.

Abbey Ulansky (voorheen Miedema) en Robin Kime het die rekord vir die vinnigste vroue-wedvaart na 8:41:59 verbeter. Dit was die perfekte afsluiting aan Ulansky se Dusi-loopbaan. Sy het gister Marlene Loewenstein se rekord van agt seges in die Dusi-vrouewedvaart geëwenaar.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter

– Sport24

Lees meer oor: jason graham  |  andrew birkett  |  dusi
VOLGENDE OP NUUS24X

Cheetahs weer op spoed

2013-05-18 21:23

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Midrand
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.