Dinara Safina pak tennisraket weg

2011-10-07 14:36
Tweets Share Share line Print

Moskou - Die voormalige nr.1-vrouespeler Dinara Safina, het haar uittrede uit tennis aangekondig, het die speler se ouer broer, Marat Safin, Vrydag aan mediabronne gesê.

"Dinara het besluit om haar loopbaan te beeïndig," het haar broer gesê. Safin het gesê langdurige rugpyn is die hoofrede vir sy suster se besluit om op te hou speel.

"Sy is gesond en voel elke dag goed, maar die rugbesering beteken dat sy net doodeenvoudig nie meer professionele tennis kan speel nie."

Safina se laaste wedstryd was vanjaar in April in Madrid toe sy haar ronde 32-wedstryd teen Duitsland se Julia Goerges verloor het.

Die 25-jarige, wat silwer by die Olimpiese Spele in 2008 in Beijing gewen het, het in drie Grand Slam-eindwedstryde gespeel en 12 enkel- en nege dubbelstitels tydens haar loopbaan verower.

Sy het op 20 April 2009 die eerste plek op die ranglys beklee.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: dinara safina  |  tennis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.