Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

David Beckham skuif dalk na Australië

2012-11-16 13:26
Tweets Share Share line Print

Londen – David Beckham se bestuurspan het Vrydag bewerings deur Australië se sokkervereniging (FFA) ontken dat die LA Galaxy-ster tot 'n leenooreenkoms ingestem het.

Die FFA beweer dat Beckham (37) tans in samesprekings is met Australiese klubs oor 'n leenooreenkoms om in die A-liga te speel, maar 'n verteenwoordiger vir die voormalige Engeland-kaptein het gesê daar steek geen waarheid in die berigte nie.

"Daar is altyd baie belangstelling in klubs van regoor die wêreld om David as 'n speler te teken," het die woordvoerder Vrydag aan Sky Sports News gesê.

"David is egter heeltemal gefokus op die MLS [Amerikaanse sokkerliga] se uitspeelrondes en om nog 'n titel met die Galaxy te wen."

Die FFA het vroeër berig dat Beckham se bestuurspan sy dienste vir die huidige seisoen aangebied het.

Volgens berigte wil hy glo 10 wedstryde in Australië speel sodra die MLS-seisoen oor twee weke eindig.

Beckham se voormalige Manchester United-spanmaat en 'n oud-doelwagter vir Australië Mark Bosnich het ook bevestig dat daar "definitiewe kontak" oor 'n moontlik skuif na Australië was.

"David Beckham se verteenwoordigers het belangstelling getoon. Natuurlik is die idee aan die FFA voorgestel," het Bosnich in 'n onderhoud aan Sky News gesê.

Lees verder.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.


- AFP

Lees meer oor: david beckham  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Sportkommentaar

Maka Drama sê... Wel, waar is die nuwe Penny Heyns? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IT Manager

Cape Winelands
CME Recruitment
Market Related

IT Manager

Western Cape
CME Recruitment
Market Related

Firmware Tester

Cape Winelands
CME Recruitment
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.