Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sanders se vriend hoop skieters word gevang

2012-09-23 22:03
Tweets Share Share line Print

Corrie Sanders (Joyrene Kramer)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Pretoria – Die bokslegende Corrie Sanders se jarelange vriend Kallie Knoetze het gesê hy hoop die skieters word binnekort gevang.

"Die regering, die mense en die polisie sal iets doen en ek is seker dat die misdadigers binne 'n week vasgetrek sal word."

Knoetze het gesê Suid-Afrika se beeld word deur 'n paar misdadigers geskaad.

Die voormalige swaargewig-bokskampioen was 47 jaar oud.

Sanders se eksvrou, Sunette, het aan Eyewitness News gesê Corrie was 'n wonderlike pa en dat sy kinders hom as 'n held beskou.

"Hy het gesterf toe hy sy dogter beskerm het; anders sou die koeëls haar tref.

"Hy het sy kinders aangemoedig. Hy het nie altyd van hulle verwag om te wen nie, en wanneer hulle verloor was hy altyd daar om hulle aan te moedig om beter te doen."

Ure ná Sanders se dood het familie en vriende by sy eksvrou se huis in Akasia, noord van Pretoria, byeengekom.

Sunette het gesê dit is ontstellend dat Corrie nie sy kinders se 21ste verjaardae sal sien nie.

"Ons het 'n jong man se 21ste verjaardag gevier en almal was gelukkig. Daardie mense het gekom en 'n pa vermoor."

Sanders is dood nadat hy tydens 'n skietery by 'n restaurant buite Brits, waar hy sy kleinneef se 21ste verjaardagvieringe bygewoon het, het die polisie Sondag gesê.

Drie mans het Saterdagaand by die restaurant ingestorm en wild begin skiet. Sanders is in die maag en hand gewond toe hy voor sy dogter ingespring het om haar te beskerm.

Sanders het in 2008, met 'n indrukwekkende rekord van 42 oorwinnings en slegs vier nederlae, uitgetree.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24Sport op Twitter

Lees meer oor: corrie sanders  |  moorde  |  misdaad  |  rooftogte
VOLGENDE OP NUUS24X

Rebels skok Waratahs

2013-05-24 14:45

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Weltevreden Park - 17:09 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Malibongwe Drive and the 14th Avenue exit
  • Friday Sunninghill - 17:08 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.