Chuene moet tjaila!

2009-11-05 15:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Leonard Chuene is deur Suid-Afrika se Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Sascoc) geskors, op dieselfde dag wat Atletiek Suid-Afrika (ASA) uiteindelik besluit het om jammer te sê vir hul aandeel in die Semenya-geslagstoets debakel.

Die raad van ASA en ál sy lede is ook deur Sascoc in die pad gesteek, hangende die uitslag van 'n disiplinêre ondersoek.

ASA het “onvoorwaardelik” om verskoning gevra vir die manier waarop die beheerliggaam opgetree het tydens Caster Semenya se geslagstoetsery.

“ASA waardeer die ANC se siening oor die saak, en verwelkom sonder voorbehoud enige bevindings en voorstelle van die taakspan," het ASA in ‘n verklaring gesê.

"Gevolglik wil die ASA graag vir Caster Semenya en haar familie in die openbaar verskoning vra, asook die president van die land en alle Suid-Afrikaners vir die wyse waarop die hele geslagstoetsery hanteer is.”

ASA het ook gesê hulle is bereid om saam te werk met enige owerheid wat die situasie verder wil neem.

Chuene het vroeër onverskoning gevra dat hy oor die geslagstoetsery gelieg het, maar gesê dit was om Semenya te beskerm.

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: atletiek  |  skandale

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Trading sê... Ashley moes lankal in die beginspan uitgedraf het sodat hy sy impak vir langer kan laat geld - 60 minute of selfs langer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 4.8is E53 4x4 AT
2004
R 499,000.00

TOYOTA

RunX 180 RSi 5-dr MY04
2003
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.