Caster vra om te hardloop

2010-03-28 13:13
Tweets Share Share line Print

Johan van Wyk

Caster Semenya het Atletiek Suid-Afrika (ASA) versoek om haar oormôre in Stellenbosch aan die Geelbladsye-byeenkoms te laat deelneem?… en ASA sit hande in die hare oor dié aansoek.

Ray Mali, tussentydse president van ASA, het gister aan Rapport gesê: “Ek het Vrydag met die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) oor dié versoek gepraat. Hul antwoord was ’n teenversoek, dat Caster nie moet deelneem totdat die IAAF-ondersoek na haar afgehandel is nie.

“Aan my is gesê dié ondersoek sal ‘spoedig’ afgehandel wees. Ek praat weer Maandag (môre) met die IAAF. Op hierdie oomblik is ons standpunt dat ons nie teen dié IAAF-versoek wil gaan totdat uitspraak oor haar toekoms gegee is nie.”

Rapport verneem egter uit ’n ander bron in die binnekringe van ASA dat dié liggaam se raad gister Caster se versoek “met deernis” gehanteer het.

ASA is glo selfs gewaarsku dat haar menseregte aangetas kan word indien sy nie mag deelneem terwyl die IAAF-ondersoek nog hangende is nie.

Aan Rapport is gesê sy mág Dinsdag “onder protes” deelneem – én dat haar vliegtuigkaartjie na Stellenbosch “inderdaad reeds bespreek is”.

- Rapport

 

Lees meer oor: caster semenya  |  sport  |  atletiek

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Dante sê... Dit lyk vir my of ons probeer verloor, maar ons kan dit net nie regkry nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.