Caster-sage vertraag besluit

2010-02-16 10:57
Tweets Share Share line Print

Sportredaksie

Pretoria – Die omstredenheid rondom Caster Semenya en haar oorwinning in die 800 m op verlede jaar se Wêreldbyeenkoms in Berlyn het daartoe gelei dat die Suid-Afrikaanse Vereniging van Atletiekstatistici (SAAS) besluit het om nie ’n vroue-atleet van die jaar te kies nie.

Die besluit oor wie die Harry Beinart-toekenning vir die beste atletiekprestasie gaan ontvang, is ook uitgestel.

Dié eerbewyse sal gefinaliseer word sodra die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) sy besluit oor die toekoms van Semenya se atletiekloopbaan bekend maak.

Mbulaeni Mulaudzi is as Suid-Afrika se mansatleet van die jaar gekies. Hy het op die Wêreldbyeenkoms die 800?m gewen en was aan die einde van die jaar derde op die wêreldlys.

Die ander vier mans wat vir die toekenning benoem is, is Khotso Mokoena, LJ van Zyl, Willem Coertzen en Ruben Ramolefi.

Danksy sy tweede plek op die wêreldlys vir die 400-hekkies sal Van Zyl die Beinart-toekenning ontvang as Semenya ongeskik verklaar word.

Dié hoë eerbewys word jaarliks gegee aan die Suid-Afrikaanse atleet wat die hoogste op die wêreldlyste geplaas is.

Benewens Semenya, is die benoemde vroue Sunette Viljoen, René Kalmer, Annerien van Schalkwyk en Tsholofelo Thipe.

J.P. van der Merwe, Mulaudzi se afrigter, is die derde keer as afrigter van die jaar aangewys.  

- Die Beeld

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: atletiek  |  asa

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.