'Caster-saak moes anoniem gewees het'

2009-09-11 20:02
Tweets Share Share line Print

Londen – Die president van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) wens die ondersoek na Caster Semenya se geslag kon met meer diskresie en anonimiteit hanteer word.

Jacques Rogge, IOK-president, het gesê dat die saak ernstige sielkundige nagevolge vir Semenya kan inhou. “Hierdie is iets wat die mens se siel aanraak,” het Rogge aan die media gesê.

“Die sielkundige sowel as sosiale implikasies is geweldig. As mens die tyd het, moet so iets met absolute diskresie hanteer word. Sonder om iemand te kritiseer, is dit ook iets wat sover moontlik anoniem gehou moet word,” het hy bygevoeg.

“Ek verstaan egter dat dit alles oor ‘n baie kort tydperk plaasgevind het. As die IAAF genoeg tyd gehad het, sou hulle voor die kampioenskappe ‘n besluit kon geneem het. Dit was egter nie moontlik nie, aangesien die resultate nie beskikbaar was nie.”
 
Die onderhoud met Rogge is ‘n dag voor die resultate uitgelek het, gevoer.

Volgens berigte in die Daily Telegraph het Semenya nie ‘n baarmoeder of eierstokke nie. 

- Sapa-AP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: iok  |  caster semenya  |  asa  |  geslagstoetse  |  iaaf

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 135,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2012
R 319,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.