Caster ‘nie bo ander atlete verhewe’

2010-04-15 08:37
Tweets Share Share line Print

Wilhelm de Swardt, Die Burger

Pretoria - Caster Semenya, die vroue-wêreldkampioen in die 800m, is “nie verhewe bo ander atlete nie”.

Daarom is sy nie ingesluit in die voorlopige Suid-Afrikaanse span wat in Julie aan die Afrika-byeenkoms in Nairobi gaan deelneem nie.

Richard Stander, waarnemende administrateur van Atletiek Suid-Afrika (ASA), het gister gesê Semenya moet, nes al die ander atlete, eers aan die kwalifiserende vereistes voldoen.

Volgens Stander het sy tot 13 Julie tyd om die 800m in 2 minute 01.30 sekondes – die kwalifiserende vereiste – of vinniger af te lê.

Talle atlete en ander belanghebbendes is intussen erg omgekrap omdat die verkiesing van ’n nuwe raad vir ASA nie meer in Mei gaan plaasvind nie.

Gideon Sam, voorsitter van Saskok, sê die IAAF het toestemming verleen dat die verkiesing uitgestel kan word.

“Dit is vir die IAAF belangrik dat Deloittes eers sy forensiese oudit van ASA se geldsake afhandel, asook die tugverhore wat daaruit kan voortspruit,” het Sam gesê.

- Die Burger

 

Lees meer oor: asa  |  caster semenya  |  atletiek

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Kokkie sê... Sjoe, die gate in die Kings -span word darem met 'n klomp ou patches gelap....van die afrigter af tot by Tiger op heelagter. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Tiida 1.6 Visia+ 5-dr
2011
R 139,990.00

FORD

Fiesta 1.6 TDCi Trend 3-dr Dsl MY06
2006
R 109,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 229,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.