Caster 'kan deelneem as 'n vrou'

2010-04-08 10:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Caster Semenya, die 800m-wêreldkampioen wat in die middel van ‘n geslagsondersoek-debakel is, moet toegelaat word om onmiddellik in vroulike kompetisies deel te neem, het haar prokureurs Woensdag gesê.

Semenya het nog glad nie deelgeneem sedert verlede jaar Augustus toe sy die wêreldtitel in Berlyn gewen het nie.

Atletiek Suid-Afrika (ASA) het dit duidelik gemaak dat Semenya nie verban is om kompeterend deel te neem nie, maar het gesê dat sy vir die resultate van haar geslagstoetse moet wag wat in Junie van die wêreld-atletiekbeheerliggaam (IAAF) sal kom.

Haar prokureurs van Dewey en Lebouf het aan die televisiekanaal eNews gesê dat toetsuitslae wat in Februarie uitgereik was getoon het dat Semenya as ‘n vrou kan deelneem.

“Caster se mediese span het na die resultate van Suid-Afrika en Berlyn gekyk,” het Benedict Phiri gesê.

“Hulle het ook hul eie toetse uitgevoer en daar was ‘n tyd, ek dink middel Februarie, waar ons die goedkeuring gekry het om te sê dat ons na alles gekyk het en gebaseer op wat ons gesien het, glo ons dat Caster geregtig is om in vroulike kompetisies deel te neem.”

Semenya was verlede maand deur ASA verhoed om in Stellenbosch deel te neem en het Dinsdag ‘n verklaring uitgereik waarin sy gesê het dat sy weer van 24 Junie sal terugkeer na atletiek in Zaragoza, Spanje.

Phiri het ook gesê dat die IAAF se prosesse vinnig voltooi moet word, aangesien die 19-jarige se lewe en loopbaan op ys gesit is gedurende hierdie tydperk.

- Reuters

 

Lees meer oor: caster semenya  |  atletiek

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Trading sê... Ashley moes lankal in die beginspan uitgedraf het sodat hy sy impak vir langer kan laat geld - 60 minute of selfs langer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Durban, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
Market Related

Technical Consultant/Developer – ISV

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R300000 - R550000

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 4.8is E53 4x4 AT
2004
R 499,000.00

TOYOTA

RunX 180 RSi 5-dr MY04
2003
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.