Caster hardloop by Statebondspele

2010-08-25 15:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Nog 32 atlete is by die finale SA-groep ingesluit wat aan vanjaar se Statebondspele in Nieu-Delhi gaan deelneem.

Die finale groep is Woensdag deur die president van die Suid-Afrikaanse Olimpiese Komitee (Saskok), Gideon Sam, in Johannesburg bekend gemaak. 

Saskok het in Julie ‘n aanvanklike groep van 115 atlete aangekondig.

Die wêreldkampioen in die 800 meter vir vroue, Caster Semenya, was ook op die lys van name wat Woensdag bekend gemaak is.

Sedert Suid-Afrika hertoegelaat is om aan die Statebondspele deel te neem, het die land nog nooit laer as 12de op die punteleer vir medaljes geeïndig nie.

In 2006 in Melbourne het Suid-Afrika die vyfde posisie met 38 medaljes (12 goud, 13 silwer en 13 brons) beklee.

Name wat aangekondig is:

Atletiek:

Elizna Naude, Justine Robbeson, Caster Semenya, Sunette Viljoen, Chris Harmse, Simon Magakwe, Khotso Mokoena, Mbulaeni Mulaudzi, Cheyne Rahme, Tumelo Thagane, LJ Van Zyl

Bestuurder: Motlatsi Kekabele. Afrigters: Brandan Du Plessis, Carl Preller

Gestremde atlete: Samkelo Radebe, David Roos Bestuurder/afrigter: Jacobus Matthyser

Fietsry:

Bernard Esterhuizen

Gewigoptel (Para):

Johannes Matthysen, Evgeni Niklaevich
Bestuurder/afrigter: Rodney Anthony

Sewesrugby: Cecil Afrika, Ryno Benjamin, Bernardo Botha, Kyle Brown, Renfred Dazel, Branco du Preez, Christopher Dry, MJ Mentz, Chase Minnaar, Lubabalo Mtembu, Johannes Prinsloo, Sibusiso Sithole
Bestuurder: Sebastien Prim. Afrigter: Paul Treu. Hulpafrigter: Allan Temple-Jones

Swem:
Jean Basson, Graeme Moore, Sebastien Rousseau, Charl van Zyl

Bestuurder: Laura Postma. Afrigters: Graham Hill, Pierre de Roubaix, Cedric Finch, Dean Price

Algemene spanbestuur:

Spanleier: Patience Shikwambana
Bestuurder (Logistieke): Isaac Mdaka
Bestuurder (Atlete): Jean Kelly
Administrasie: Jabu Malindi, Zandile Monyadi, Thiru Mundree, Jameson Seale, Sonja Grobler, Kayalethu Majeke

Die Statebondspele vind vanjaar vanaf 3-14 Oktober in Nieu-Delhi plaas.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24




Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.