Caster Semenya: 'Ek is Junie terug'

2010-04-06 14:09
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Caster Semenya het in ‘n verklaring wat Dinsdag uitgereik is gesê dat sy op 24 Junie sal terugkeer na atletiek by ‘n internasionale vergadering in Zaragoza, Spanje.

Semenya het verder in die verklaring gesê dat sy oor die gebeure van die laaste week nagedink het en dat sy voortgaan om advies van haar mediese en regsadviseurs en diegene naaste aan haar te neem.

“Ek glo dat die besluit om my te verban om verlede week in Stellenbosch deel te neem onwettig en verkeerd was. Tog het ek Atletiek Suid-Afrika (ASA) se versoek dat ek tot die begin van Junie wag vir die uitslag van die IAAF oorweeg.

“Ek verwelkom ASA se publieke verklaring dat hulle sal verseker dat die IAAF by hulle belofte bly om die prosesse teen die begin van Junie voltooi te hê," het sy gesê.

“Ek vertrou dat ASA die eerlike ding sal doen en by hulle woord bly in hierdie verband. Ek het ook my regsverteenwoordigers gevra om bevestiging van die IAAF te kry dat hulle die prosesse teen die begin van Junie voltooi sal hê.

“Ek het dus saam met my afrigter en my agent besluit dat ek sal terugkeer na kompeterende atletiek by die EAA vergadering wat op 24 Junie in Zaragoza, Spanje gehou word.

“Ek herhaal ook dat, gebaseer op mediese en regsadvies, ek sterk staan in my siening dat daar geen struikelblokke is vir my om in vroulike atletiekkompetisies deel te neem nie,” het die verklaring geëindig.

- Sapa

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: caster semenya  |  atletiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Sirrion sê... Met so 'n naam kan jy net gaan boer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2011
R 109,000.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2009
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.