Bolt-boek dalk spoedig op pad

2009-08-26 13:44
Tweets Share Share line Print

New York – Die naelloopsensasie Usain Bolt se verteenwoordigers vergader met uitgewers oor dié atleet se biografie.

Ricky Simms, Bolt se agent, het gesê hulle is besig om ’n transaksie vir Bolt se boek te onderhandel.

“Ons kan nie veel daaroor sê op die oomblik nie.”

Oor hoeveel van Bolt se persoonlike lewe in dié boek gaan wees is nog nie bekend nie.

Op dié vraag het Simms gesê: “Ons onderhandel al daardie goed”.

Bolt het verlede jaar tydens die Olimpiese Spele in Beijing bekendheid verwerf toe hy goue medaljes in rekordtye in die 100m, 200m en 4x100m-aflos gewen het.

Hy het vandeesmaand tydens die Wêreldkampioenskappe in Berlyn wéér in al drie nommers met die goue medalje weggestap en het sy rekords in die 100m en 200m verbeter.

Bolt sal na verwagting Vrydag in Zurich aan die 100m deelneem en volgende week in Brussel aan nóg ’n wedloop.

Hy beplan ook om op 20 September in Asië vir die eerste keer sedert die Somerspele in 2008 aan ’n wedloop in Shanghai deel te neem.

– Sapa
 

Lees meer oor: usain bolt

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.