Bestuurder: Semenya het rus nodig

2009-08-25 13:52
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ster-atleet Caster Semenya se spanbestuurder sê sy sal ’n dag neem om te rus en van media-aandag weg te kom.

“Sy moet rus en op haar familie fokus. Sy moet nou van die media-aandag wegkom,” het Hendrick Mokgamyetsi, spanbestuurder, Dinsdag ná die span se chaotiese aankoms by die O.R. Thambo Internasionale Lughawe gesê.

Hy het gesê dit is moeilik vir die skaam 18-jarige om aan die media-aandag wat sy in Berlyn en in Suid-Afrika ontvang, gewoond te raak.

“Sy probeer, maar ons almal ondersteun haar. Dit is moeilik en ons moet haar help om daardeur te gaan.”

Leonard Chuene, voorsitter van Atletiek Suid-Afrika, het gesê hulle gaan nie Europieërs toelaat om “ons kind te beskryf en te definieër nie”.

Hy het ook gesê Semenya is “getraumatiseer” deur die “onvriendelike internasionale media”.

Semenya het nie die media toegespreek nie en het langs haar mede-medaljewenners, Mbulaeni Mulaudzi en Khotso Mokoena, gesit.

– Sapa
 

Lees meer oor: caster semenya

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Sirrion sê... Met so 'n naam kan jy net gaan boer. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.