Bekendes reg vir taai Epic

2012-02-01 15:24
Tweets Share Share line Print

Die oud-Springbok Tiaan Strauss neem weer vanjaar aan die Absa Cape Epic deel. (Foto: Anja Carstens)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad – Die Suid-Afrikaanse model Vanessa Haywood en Olimpiese medaljewenner Elana Meyer gaan saam trap by vanjaar se Absa Cape Epic-uitdaagwedren.

Die fietstoer se stigter, Kevin Vermaak, het die Epic wat op 25 Maart op die wynlandgoed Meerendal begin Woensdag aan die media bekendgestel.

Behalwe vir internasionale jaers en bekendes wat vir liefdadigheid trap, is daar ook vanjaar 14 ontwikkelingspanne wat deur die Exxaro-myngroep ingeskryf is.

Op 'n vraag oor hoe haar voorbereiding vir die moordende fietstoer vorder het Meyer gesê al het sy dit in die feesseisoen oordoen, sy dit steeds kon regkry om gewig te verloor weens die strawwe oefenprogram.

Meyer en Haywood jaag vir liefdadigheid saam met die Springbok-held Joel Stransky, vir die Absa-span

Sowat 1 200 deelnemers sal vanjaar 781 km aflê en 16 300 meter moet klim om die eindstreep oor te steek.

Die Absa Cape Epic eindig op 1 April op die Lourensford-wynlandgoed buite Kaapstad.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Nuus24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 226,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.